Local newsNews
Rugby-oefening begin vanaand
Spelers wat by die klub wil aansluit is welkom om Willie te skakel by 072 551 4527.
Parys-rugbyklub begin vanaaand, 8 Januarie, met voorseisoen oefening vanaf 18:00 by Hoƫrskool Parys se rugbyvelde. Oefening is elke Dinsdag en Donderdag om 18:00.
Parys speel vanjaar in die Griffons Sandveldliga en strek die seisoen van Februarie tot einde April.

Die klub sien uit na ‘n mededingende en suksesvolle seisoen en nooi spelers, ondersteuners en die gemeenskap uit om deel te wees van die wedstrydaksie wat wag.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



