Local newsNews
Skaakspelers maak die regte skuiwe by streektoernooi
Parys spog met baie talentvolle skaakspelers wat gereeld Woensdagaand bymekaar kom vir vriendskaplike spel.
Skaakspelers van Parys het gespog met ‘n derde plek in die senior afdeling by die Gauteng interstreek kampioenskap waaraan hulle in Desember deelgeneem het.
Die spelers wat deelgeneem het was Tsediso Ramabodu, Danny Botes, Ernest Phakoe Kgwadi en Werner Ernst.


Werner het boonop sy bordprys gewen met ‘n telling van drie uit die vyf wedstryde wat gespeel is.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



