
Potchefstromers en Aardklopgangers kan nou vir Aardklop stem as die gewildste fees in Suid-Afrika.
kykNET Fiëstas is op soek na die gewildste fees van 2016 en jy kan nou Aardklop benoem om hierdie toekenning te wen.
Gaan na kyknetfiestas.co.za om Aardklop as jou gunsteling fees te benoem of kliek op die skakel STEM NOU
Benoemings is oop tot 30 November om middernag. Op 12 Desember sal die top 10 gewildste feeste aangekondig word, waarna jy dan vir Aardklop sal kan stem.
Beleef jou feesgees in Afrikaans!
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



