Local newsNews
Voortrekkers en Rocking the Vaal se harte oop vir Epilepsie-sentrum
Die Voortrekkers het die afgelope week met hul diensbaarheid 'n groot verskil in die Parys-gemeenskap gemaak.
Parys Voortrekkers het ‘n hart van omgee.
Dié Vories het as deel van hul omgeeprojek vir die jaar, die afgelope week uitgereik na die plaaslike Epilepsie SA-sentrum in Parys, waar ‘n voedselskenking in samewerking met Rocking the Vaal, oorhandig is.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



