Local newsNews

Bruid van die Jaar – skryf nou in

Onthou inskrywings is gratis en daar is pryse op die spel.

Bruide van die Vaal en omliggende dorpe (Vereeniging, Meyerton, Vanderbijlpark, Sasolburg, Deneysville, Parys, Frankfort en Vredefort) wat in 2026 getroud is, word genooi om aan Vaalweekblad se Bruid van die Jaar-kompetisie deel te neem.


Inskrywings is gratis en soos altyd is daar pryse op die spel. Ons wil graag met die nuwe bruide in Vaalweekblad spog.

Lena en Robin Senekal van Parys is op 28 Februarie getroud. Foto: Verskaf
Lena en Robin Senekal van Parys is op 28 Februarie getroud en is een van die inskrywings wat reeds vir vanjaar se kompetisie ontvang is. . Foto: Verskaf


Bruide kan hul mooiste troufoto (alleen of as troupaar) met die nodige inligting (julle name en van, van watter dorp julle is, en wanneer julle getroud is) aan Penelope by penny@mooivaal.co.za stuur.
Al die inskrywings sal in Vaalweekblad verskyn en sal ook deurlopend op ons webtuiste te sien wees.
Hier is van die nuutste inskrywings.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button