Local newsNews
Carli speel vir Vrystaat Cheetahs
'n Besonder groot prestasie vir dié leerder van Hoërskool Parys.
Carli Barnard is ingesluit in die o14 Vrystaat Cheetah-netbalspan. Sy sal van 27 Junie tot 2 Julie in Boksburg by Hoërskool Dr. EG Jansen aan die All Ages Nasionale netbaltoernooi deelneem.
Carli is ‘n leerder van Hoërskool Parys.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



