Local newsSport
Ruiters wys hul slag vir laaste kwalifiserende kampioenskappe
Baie geluk aan hierdie ruiters.
Vrystaatse Reining & Western Performance Horse SA ruiters het die naweek van 6 en 7 Junie aan die Q3 en Q4 kwalifiserende kampioenskappe by De Camarillos deelgeneem.
Die ruiters wat deelgeneem het voor beoordelaar Paul Parker, was Shannon Farley, Martie Bezuidenhout, Anru Scheepers, Jadrené Bezuidenhout, Anika Steenkamp, Amoré Bezuidenhout, Blake Vosloo, Bridget Vosloo, Mia Janse van Vuuren; Annique Botes en Ernie Vosloo.

Bezuidenhout, Anru Scheepers, Jadrené Bezuidenhout, Anika Steenkamp en
Amoré Bezuidenhout. In die middel is Blake Vosloo, Bridget Vosloo, Migaell
Meek (runner), Mia Janse van Vuuren en Annique Botes. Agter is Jaco Janse van
Rensburg(scribe), Ernie Vosloo en Marlouise du Plessis (sekretaresse). Foto: Verskaf
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



