Die elektrisiteitskas in vlamme. Foto: Danie Venter
Dit brand op die hoek by die arena-ingang na die Parys Vleiland-gebied in Vierdelaan. Inwoners in die omgewing kan kragprobleme verwag as gevolg van ‘n elektrisiteitskas wat in die brand in die slag gebly het.
Die brand is om 15: 31 gerapporteer en is die Ngwathe Brandweer- en Nooddiens ontbied.
Die munisipaliteit se tegniese afdeling is ook reeds op die toneel om vas te stel wat die skade is.
Die elektrisiteitskas in vlamme. Foto’s: Danie Venter
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.