Local newsSchool
Parys gereed vir semi-finale rugbystryd
Parys spog met twee van sy rugbyspanne wat nou in die semi-finaal van die Verseker Noordvaal-beker sal kragte meet.
Beide Hoërskool Parys se o.15 en eerste rugbyspanne het vroeër vandag geseëvier in die Verseker Noordvaal-beker Afdeling 4 kwartfinaal, en dring nou deur na die semi-finale uitdun.
Vandag se uitslae teen Hoërskool Schoonspruit het so gelyk:
o14 Parys verloor met 57-8 teen Schoonspruit
o15 Parys wen 38-19 teen Schoonspruit
Eerste span Parys wen 51-0 teen Schoonspruit



At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



