Local newsSchool
Nou wag landloop VS-kampioenskappe
Die Vrystaat-kampioenskappe word volgende naweek in Bloemfontein gehou.
Landloopatlete van Primêre Skool Parys wat in die NoordVrystaat landloopspan ingesluit is, is Karla Haggard, Carli Erasmus, Leandri Joubert, Danika Joubert, Anlé Beukes, Kylie Rootman, Amore Pretorius, Chane Dannhauser Karliese Scheepers, Kordieu Scheepers, Rory Dedwith, Bernard Theunissen, MNJ Joubert, Jaco Rootman en Dominic Powell.
Hulle sal op 15 Augustus aan die Vrystaat-kampioenskappe in Bloemfontein deelneem.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



