Local newsNews
Stadig maar seker op pad
Vir Parysenaars is die gesig van abnormale vrag wat deur die dorp beweeg geen ongewone gesig nie.
Eskom transformers het vroeër vandag weer op slakkepas deur Parys beweeg. Die foto’s is so met die verbygaan in Parys se hoofstraat deur Danie Venter geneem.


At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



