Local newsNews

2027 se Graad 1 en Graad R’e kuier by die groot skool

Groot moeite is gedoen deur die personeel om die nuwe maats sommer gou tuis te laat voel.

Met groot opgewondenheid het 2027 se graad R en graad 1 leerders vanoggend kom kyk hoe dinge by die groot skool gedoen word.

Die groentjies is met ope arms verwelkom in hul nuwe klaskamers waar hulle hul klasmaats en juffrouens kon ontmoet. Daar was ook kans om die speelgrond en skoolterrein te verken,

Emilio Viljoen saam met mamma Lucy, onderwyseres by Primêre Skool Parys. Foto: Liezl Scheepers.
Emilio Viljoen saam met mamma Lucy, onderwyseres by Primêre Skool Parys. Foto: Liezl Scheepers.
Opgewonde vir hul nuwe skooljaar het die graad eens van 2027 vanoggend kom inloer by Primêre Skool Parys. Foto: Liezl Scheepers
Opgewonde vir hul nuwe skooljaar het die graad eens van 2027 vanoggend kom inloer by Primêre Skool Parys. Foto: Liezl Scheepers
Op die foto is Bernard Rautenbach, Abigail Munjodzi, Elrize Roos, Jayden Pylman en WIlrich Cronje. Foto: Liezl Scheepers
Op die foto is Bernard Rautenbach, Abigail Munjodzi, Elrize Roos, Jayden Pylman en Wilrich Cronje. Foto: Liezl Scheepers
Van die nuwe gesiggies wat vanoggend kom inloer het by Primêre Skool Parys is Hannah Wood, Hesri Smit, Ryan de Beer en Lucas Labuschagne. Foto: Liezl Scheepers
Van die nuwe gesiggies wat vanoggend op die speelgronde gesien is, is Hannah Wood, Hesri Smit, Ryan de Beer en Lucas Labuschagne. Foto: Liezl Scheepers
Die vrolike gesiggies is GH Jansen van Vuuren, Bian Biddulph, Lienke Henning, Ilara Nolte, Lea Faber en Mia de Jager. Foto: Liezl Scheepers
Die vrolike gesiggies is GH Jansen van Vuuren, Bian Biddulph, Lienke Henning, Ilara Nolte, Lea Faber en Mia de Jager. Foto: Liezl Scheepers
Van die nuwe graad R-leerders vir 2027 saam met hul mammas, is Chanelle en Isla Krüger saam met  Almarie en Melanie van Rooyen. Foto: Liezl Scheepers.
Van die nuwe graad R-leerders vir 2027 saam met hul mammas, is Chanelle en Isla Krüger saam met Almarie en Melanie van Rooyen. Foto: Liezl Scheepers.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button