Local newsNews
Tragiese botsing op R57: Motoriste aangeraai om alternatiewe roetes te gebruik
Opruiming op die toneel sal 'n geruime tyd duur en is wetstoepassers steeds op die toneel gewees om 17:15.

‘n Tragiese toneel het vanmiddag, 8 Oktober rondom 16:31 op die R57 op die R59-brug afgespeel toe ‘n skoolminibus en ‘n vragmotor gebots het.
Minstens vier mense is in die botsing oorlede. Nooddienste is steeds op die toneel en is daar ook ‘n noodhelikopter gekry om van die pasiënte van die toneel te vervoer.
Motoriste is gevra om waaksaam te wees, wetstoepassers se instruksies te volg en alternatiewe roetes te gebruik waar moontlik.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



