NewsNews
Semenya en kie skitter op Sasol
Ettienne van Rensburg SASOLBURG. – Van die land se beste atlete het Dinsdagaand op die DP de Villiers-stadion tydens die vierde jaarlikse Sasol NWU Senior Internasionale atletiekbyeenkoms spogprestasie opgelewer. Hoewel die byeenkoms tonne spog-vertonings opgelewer het, het die spesiale 300m-wedloop vir vrouens wat deur Caster Semenya gewen is, baie belangstelling gaande gemaak. Caster Semenya in …

Caster Semenya in aksie. Foto: Ettienne van Rensburg
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



