NewsNews

Tender op Zuma-standbeeld teruggetrek

Die Noordwes-regering het die tender om ‘n standbeeld van pres. Jacob Zuma op te rig, teruggetrek en om verskoning gevra vir enige ongerief wat veroorsaak is vir diégene wat deelgeneem het aan die tenderproses. President Jacob Zuma Photo: Selogile Leshage   Volgens Michal Groenewald,  leier van die VF Plus in Nooordwes, is die werklikheid dat …

President Jacob Zuma Photo: Selogile Leshage

 

Volgens Michal Groenewald,  leier van die VF Plus in Nooordwes, is die werklikheid dat geen tender-aansoek ontvang is nie, wat deur die enkelsweep van die ANC bevestig is.

“Die Vryheidsfront Plus is van menig dat dit ‘n duidelike voorbeeld is van verandering in die politieke omgewing waar kiesers Zuma nie meer wil ondersteun nie.

“Niemand is eens gewillig om ‘n standbeeld van pres. Zuma te vervaardig nie en dit is duidelik dat die kiesers eerder wil sien dat die geld na dienslewering gaan as om Zuma se beeld te poets,” sê Groenewald.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button