NewsNews

Wat op dees aarde? ‘n Straatlig op ‘n dak… VEREENIGING. – Dit is nie nuus dat mense dikwels met die snaakste goed na vore kom nie, maar die is beslis een vir die boeke. Een van MooiVaal Media se personeellede het die foto geneem in Paul Roosstraat in Unitaspark. Hy sê langs die paal kan …

Wat op dees aarde? ‘n Straatlig op ‘n dak…

Een van MooiVaal Media se personeellede het die foto geneem in Paul Roosstraat in Unitaspark.

Hy sê langs die paal kan jy die bedrading sien wat na binne gaan.

Wel, as die straatligte nie werk soos hulle veronderstel is om te werk nie, kan jy seker maar dit gebruik soos jy goed dink.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button