NewsNews

Virseker-stryd wag vir Parys dié naweek

Hoërskool Parys speel hierdie Saterdag 5 Augustus vir die vierde agtereenvolgende jaar in die stryd om die Virsekerbeker, vroeër bekend as die Beeld-trofee. Saterdag se wedstryd is op Parys se tuisveld wanneer Hoërskool Parys te staan sal kom teen Lyttleton Manor van Centurion. Die wenner kwalifiseer dan vir ’n  plek in die kwartfinaal. Al die …

Hoërskool Parys speel hierdie Saterdag 5 Augustus vir die vierde agtereenvolgende jaar in die stryd om die Virsekerbeker, vroeër bekend as die Beeld-trofee.
Saterdag se wedstryd is op Parys se tuisveld wanneer Hoërskool Parys te staan sal kom teen Lyttleton Manor van Centurion. Die wenner kwalifiseer dan vir ’n  plek in die kwartfinaal. Al die eerste rondte wedstryde vir die Virsekerbeker vind plaas by Hoërskool Helpmekaar in Johannesburg.
Parys se eerste span het die afgelope naweek in die Valke-finaal die knie moes buig teen Belvedere, maar spog met die mooi prestasie om reeds vir die vierde jaar in die Valke liga-finaal te kon speel waarvan Parys die liga drie jaar in ’n  ry gewen het!

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button