NewsNews

Dit woel vroeg-vroeg by ALFA

Dit woel vroegdag al by die ALFA-fees wat vandag by die AfriDome in Parys begin het. Die fees duur tot Donderdag 14 September. Hekke is oop van 08:00 tot 18:00 en die toegang kos R50 per persoon en R30 per kind per dag. Jy kan ook ‘n kaartjie koop vir die 3 dae wat die …

Dit woel vroegdag al by die ALFA-fees wat vandag by die AfriDome in Parys begin het. Die fees duur tot Donderdag 14 September. Hekke is oop van 08:00 tot 18:00 en die toegang kos R50 per persoon en R30 per kind per dag. Jy kan ook ‘n kaartjie koop vir die 3 dae wat die fees duur teen R120.

Links: Lede van Landelike Gemeenskap Veiligheid (LGV) hard aan die werk by ALFA. Regs woel dit vroeg-vroeg al in die onderdak arena by die AfriDome.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button