NewsNews

R59 weer oop vir verkeer

MEYERTON. – Daar is uiteindelik lig aan die einde van die tonnel na LUR Paul Mashatile verlede Woensdag sy langverwagte opwagting in Meyerton gemaak het om die R59/Sicelo-chaos met aandeelhouers te bespreek. Daar is ook werk gemaak daarvan om die R59 weer oop te maak (Noord en Suid) en motoriste kan nou weer vrylik op …

Daar is ook werk gemaak daarvan om die R59 weer oop te maak (Noord en Suid) en motoriste kan nou weer vrylik op die R59 beweeg.

Midvaal Plaaslike Munisipaliteit het op hul Facebook-blad aangekondig dat die sloot reggemaak is en daardie deel van die R59 ook nou oop is.

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button