NewsNews

Onwelkome gas jaag skrik op die lyf MEYERTON. – Hierdie onwelkome gas het Sandy Annadale vanoggend groot laat skrik toe sy vanoggend die Midvaal Sport and Conference Centre oopsluit en agter die toonbank ingestap het. Stanley, ‘n sekuriteits personeellid van Wesizwe sekuriteit het die gedierte sien die trappe opstap toe hy verby ry. Daarna was …

Onwelkome gas jaag skrik op die lyf

Brandweerman Anthony Prinsloo staan hier met die likkewaan.

MEYERTON. – Hierdie onwelkome gas het Sandy Annadale vanoggend groot laat skrik toe sy vanoggend die Midvaal Sport and Conference Centre oopsluit en agter die toonbank ingestap het.

Stanley, ‘n sekuriteits personeellid van Wesizwe sekuriteit het die gedierte sien die trappe opstap toe hy verby ry. Daarna was die manne op jag vir die Likkewaan toe meneer besluit die klubhuis is ‘n veilige toevlugsoord. Sandy het die deur toegemaak en die brandweer gebel. By die deur in en op met die trappe tot in die snoekerkamer en dis daar waar die brawe manne die knewel vasgetrek het. Brandweerman Anthony Prinsloo het die knewel gevang.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button