
Augustus
16-18 – Sentraal Boerbok Veiling & Ekspo, AfriDome, Parys.
17 – NG Parys-Suid bak pannekoek by Pick n Pay. Vir bestellings skakel Esmé by (056) 811 3622.
18 – Alzheimer Ondersteuningsgroep verkoop pannekoek voor Pick n Pay.
23 – Alle belastingbetalers en inwoners van Ngwathe – publieke protesvergadering 18:00, skoolsaal Hoërskool Parys. Daar sal gepraat word oor die nuwe Eskom-dreigement om Ngwathe se kragvoorsiening te onderbreek as gevolg van wanbetaling, asook ander diensleweringskwessies.
24 – Amot Tehuis vir bejaardes bak pannekoek voor Pick n Pay ten bate van die tehuis.
25 – Vaal Action Group openbare vergadering, 11:00, NG Parys-Wes kerksaal. As jy bekommerd is oor, of belang het by die toestand van ons drinkwater, maar spesifiek ook die besoedelings van die Vaalrivier, woon asseblief die vergadering by. Jou mening is belangrik. Inwoners van Parys en omliggende dorpe is welkom.
28 Aug- 1 Sept – Brahman skou en veiling, AfriDome Parys.
September
1 – Hartelusmark van 09:00-15:00 by Egweni, Van Collerstraat, Parys.
1 – Spring Carnaval, Parys High School Rugby Field, free entrance, lots of food and games.
1 – NG Parys-Suid hou basaar van 08:00-12:00 in die kerksaal, h/v Grens en Kortstraat.
7 – Kroon Wild Stud Katalogus veiling, AfriDome, Parys.
8 – Weiveld Landbou- en Hotelskool verkoop pannekoek voor Pick n Pay.
11 – GPF vergadering, 14:00 Parys-
polisiestasie lesingkamer.
18-20 – Alfa Expo, AfriDome, Parys
21 – NG Parys-Suid bak pannekoek by Pick n Pay. Vir bestellings skakel (056) 811 3622.
28 Sept-1 Okt – Western Mounted Games Nationals, AfriDome, Parys.




