
Op 9 Augustus is vroue kliënte van Aqua-Win Pure Water in Parys verras toe elke vroue kliënt wat tussen 14:00 en 15:00 in die winkel was, soveel water as wat hulle wou, kon tap – en dit heeltemal verniet spesiaal vir Vrouedag.

Twee werknemers van die onderneming, aangetrek soos vroue, het reggestaan om die dames te ontvang, die waterkanne vol te tap, en weer na die motor te dra. Dié bederf het gesorg vir groot pret.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



