
As jy gewonder het hoe besig is die paaie vir die Paasnaweek, maar jy ry met JanĀ Tuisbly se karretjie – kyk net hoeveel verkeer het reeds vanmiddag deur Parys beweeg.
Dankie aan Peter van Twin Brothers Construction vir die herstelwerk wat by die kruising van h/v Loop- en Waterstraat gedoen is en vir die oopstel van die kruising vanmiddag op tyd soos beloof.
Die kruising was reeds vanmiddag laat baie besig.
As jy bevoorreg is om te kan weggaan die naweek – ry veilig.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



