Photo GalleriesSchool
Landlopers dring deur na VS kampioenskappe
Landlopers dring deur na VS kampioenskappe

Na afloop van ’n strawwe 2019 Lejweleputswa landloopliga-reeks in Welkom, is die span wat op 17 Augustus by die Vrystaat Landloopkampioenskappe in Bloemfontein gaan meeding, aangekondig.
Hoërskool Parys word verteenwoordig deur Alexandra de Klerk (o.14 dogters 4km) en Kutlwano Dipate (junior mans 8km).
Na afloop van die Vrystaat Landloopkampioenskappe sal die provinsiale landloopspan aangekondig word wat na die ASA kampioenskappe wat gedurende September vanjaar in Pretoria gehou word, sal deurdring.


At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



