NewsNews

Ramaphosa: Afrika het ferm beheer oor sy situasie geneem

“Hierdie pandemie is ‘n herinnering dat dit nie saak maak of jy ryk of arm gebore is nie. Ons is almal maar net mens en kan aan die siekte sterf.” Dit is die boodskap van president Cyril Ramaphosa in sy weeklikse boodskap op Afrika-dag. President Ramaphosa sê hoewel ander lande sukkel met die Covid-19 pandemie, …

“Hierdie pandemie is ‘n herinnering dat dit nie saak maak of jy ryk of arm gebore is nie. Ons is almal maar net mens en kan aan die siekte sterf.”

Dit is die boodskap van president Cyril Ramaphosa in sy weeklikse boodskap op Afrika-dag.

President Ramaphosa sê hoewel ander lande sukkel met die Covid-19 pandemie, Afrika ferm beheer oor sy eie situasie geneem het, deur ‘n duidelike strategie uiteen te sit.

Hy sê ook die manier hoe Afrika die virus hanteer het groot lof gekry.

Die president het gisteraand, Sondag 24 Mei, aangekondig dat die hele land op 1 Junie sal oorbeweeg na vlak 3 regulasies vir inperking.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button