NewsNews

Moenie ophou bid vir dokterspaar

Dit is nog 'n lang pad na herstel

 

Meer as vier weke nadat dr. Campher en sy vrou Lera gehospitaliseer is, wag daar steeds ‘n baie lang pad na herstel vir hulle.

Hoewel daar beterskap by dr Campher is, is hy steeds op suurstof maar stabiel.

Lera is ook nog op suurstof en word haar sedasie verminder. Sy reageer goed en is ook stabiel.

Moenie ophou bid vir die herstel van die egpaar nie, is die boodskap van familie en vriende, want beide is steeds baie siek in die Milpark-hospitaal.

In ‘n kort tydjie het die egpaar diep in Parysenaars se harte gekruip.

Dankie vir elke boodskap van omgee en sovele wat die egpaar in gebede opdra.

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button