
Die Midvaal Plaaslike Munisipaliteit het Donderdag (3 September) ‘n waarskuwing uitgereik oor motorkapings langs die R59. Motoriste word aangeraai om versigtig te wees wanneer hulle die pad gebruik. Meeste motorkapings gebeur glo tussen Heidelbergweg en Kliprivierweg op die R59.
Motoriste word aangeraai om versigtig te wees wanneer hulle die pad gebruik.
Meeste motorkapings gebeur glo tussen Heidelbergweg en Kliprivierweg op die R59.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!




