VEREENIGING. – ‘n Mens kry droeë jare en dan kry jy nat jare. 1996 sal deur Vaaldriehoekers onthou word as een van daai nat jare toe laagliggende dele van die gebied, veral Vereeniging, in Februarie deurgeloop het onder geweldige vloede na ‘n reeks wolkbreuke in die gebied.
Hier is ‘n paar foto’s van hoe gedeeltes van Drie Riviere gelyk het toe die Vaalrivier en Kliprivier oorstroom het:



https://vaalweekblad.com/84344/terugblik-onthou-jy-nog-die-vloede-van-1996/

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!





