NewsNews

Vereeniging kry eerste “dagga-akademie” op die vasteland van Afrika

Vereeniging kry eerste “dagga-akademie” op die vasteland van Afrika

VEREENIGING. – Die heel eerste “dagga-akademie” op die vasteland van Afrika is op Saterdag 27 Februarie op ‘n perseel aangrensend aan die Maccauvlei-gholfklub bekend gestel.

Studente sal by die Cheeba Canabis Academy alles leer oor hoe om dagga te kweek tot by die medisinale voordele wat dit vir die mens inhou.

Sien video hier:

 

*Volledige berig in volgende week se Vaalweekblad.

Vereeniging kry eerste “dagga-akademie” op die vasteland van Afrika

 

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button