NewsNews

Lang poskantoorrye: Soveel is al uitbetaal

Lang poskantoorrye: Soveel is al uitbetaal

   

 

Net meer as ‘n  jaar nadat president Cyril Ramaphosa met die aankondiging van die nasionale staat van inperking geldelike hulp aan werklose Suid-Afrikaners beloof het, is nou reeds R21 miljard uitbetaal met die sogenaamde Covid-19 toelae. Die toelae van R350 per maand is aan 6 miljoen begunstigde werklose Suid-Afrikaners uitbetaal deur die regering se departement van maatskaplike ontwikkeling. Die afgelope maande se uitbetalings is gekenmerk deur lang rye mense wat daagliks dou voordag al voor die poskantoor se deure tou gestaan het vir die toelae.  

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button