
Vriende en familie van ‘n voornemende bruidegom van Vanderbijlpark se belofte om vir hom ‘n ongewone ramparty te reël, het toe inderdaad gerealiseer toe hy en van die gaste ure lank aan ‘n lewengevaarlike jaagtog agter voertuigdiewe aan, moes deelneem.
Lees die volledige berig hier:
https://vaalweekblad.com/105055/ramparty-raak-rof-na-diefstaldrama/?fbclid=IwAR0vU9vDeej2AcZu3A6WK20KGNOMkXHpJ9XWN8PEAHWpCT1VIRF90Qb9wIA

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!




