
Die Parys Bond van Oudpolisiebeamptes het Saterdag 25 September ’n Lente-ontbyt gehou waar oudlede gesellig saam kon kuier. Enige oudlede van die SAPD in Parys en Sasolburg-omgewing wat wil aansluit by die Bond is baie welkom. Die Parys Bond vier ook vanjaar sy 40 ste bestaansjaar op 27 November. Kontak Chris Koch vir navrae oor die Bond of die bestaansjaarvieringe by 083 625 6139

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



