Kragonderbreking, bo en behalwe beurtkrag, in dié dele
Kragonderbreking bo en behalwe beurtkrag vir dié dele

Herstelwerk aan die lamppaal in Waterstraat by Parys Auctioneers, sal vanoggend, Woensdag 27 Oktober, tussen 10:00 en 14:00 gedoen word. Kragvoorsiening in Venusstraat, Waterstraat, en die laagliggende gedeeltes van Oranje- en Buitenstraat sal as gevolg hiervan geraak word in die genoemde tydsgleuf.
Repairs to a lamp pole in Water Street at Parys Auctioneers will be done today, Wednesday 27 October, between 10:00 and 14:00. Electrical supply to Venus Street, Water Street, and the lower parts of Buiten and Oranje Streets will be affected in this given time slot.
Parys se Eskom fase 2 beurtkragtye vir vandag is
12:00-14:30
20:00-22:30



