

Vir haar maats is sy die vrolike rooikop Fiela, maar wanneer Johanka de Villiers van Parys haar tekkies aan het, is sy ‘n blits op die atletiekbaan. Johanka het van 30 Maart tot 2 April aan die ASA Atletiekkampioenskappe (Athletics South Africa) in Potchefstroom deelgeneem waar sy ‘n eerste plek in die 400m do.16 item met ‘n skitterende tyd van 56:66 behaal het.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



