News

Mimosa Tuine lapa brand

Groot hartseer vir Parys

Die grasdak lapa in Parys se Mimosa Tuine-oord, het vanoggend afgebrand.

Dié lapa was eens ‘n gewilde kuierplek waar talle funksies en vergaderings oor jare gehou is. Van die Ondersteunersklub se funksies, tot VLU en potjiekosgeleenthede.

Hoewel hulp dadelik verleen is deur die Ngwathe Brandweer en Security Master, het die  vlamme met die wind vinnig oor die grasdak versprei, en kon dit nie gered word nie.

Die nabygeleë ablusieblok se dak het ook begin brand, maar is gekeer dat daar verdere skade is.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button