Gedeelte van parkeerarea by MooiRivier Mall gesluit
Hierdie area is tans toegemaak aangesien die watervlak te hoog is vir motoriste om veilig deur te ry.

‘n Gedeelte van die MooiRivier Mall se parkeerarea (aan die kant van Absa), is tans afgesper weens vloedwater. Hierdie area is tans toegemaak aangesien die watervlak te hoog is vir motoriste om veilig deur te ry.
Die rede vir die oortollige water is omdat die stormwatersisteem by die hooflyn geblok is.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



