Local news
FOTO’s: Kliprivier in vloed
Die Kliprivier loop sterk weens swaar reën die afgelope week.


Die Gazette se susterskoerant Vaalweekblad se Christiaan Cloete het oor die naweek ‘n paar hommeltuigfoto’s geneem by Drie Riviere in Vereeniging.





At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



