
Dewetsdrift Geloftefeesterrein
Die terrein is 7km vanaf die Skandinawiëdrift-brug aan die Vrystaat-kant net onderkant die Vredefort Koepel se westelike grens teen die Vaalrivier.
16 Dsember
09:00 – voorsang
09:45 verwelkoming
10:00 – erediens gelei deur ds. Pierre Britz van die Nederduitsch Hervormde Kerkk Heidelberg
* Spreker: Willem Petzer (voorsitter Belastingbetalers Unie van Suid-Afrika).
* Sang sal gelei word deur Erna Rademan, Juan Greeff, Gerhard J. van Rensburg, Dawid Perry en span.
* Daar sal ook ‘n perde-kommando wees, trompetspel, vlaghysseremonie, kranslegging en klipstapel.
* ‘n Kollekte sal opgeneem word.
* Daar is gratis boereworsrolle, gemmerbier en koeldrank.
Vir navrae skakel Stephan du Toit b 083 5407375, of Sue J. van Rensburg by 083 2567302, Juan Greeff by 079 874 1860 of Herman van Wyk by 082 770 9444.
Greenlands Geloftefees:
15 Desember
17:00 – Mini basaar, saam kuier en konsert
16 Desember
09:30 – kranslegging
10:00 – erediens, prediker ds. Gert Ooshuitzen
11:00 – Feesrede deur Kobus Venter van Helpende Hand Vrystaat
Gesellige saamkuier na die tyd. Vir navrae skakel Gert Loggenberg by 072 020 9568.
Geloftedag by Hoogekraal (voorheen Roepersfontein)
16 Desember
08:30 – Perdekommando, vlaghysing en kranslegging.
10:00 – Feesdiens (ds. Fredry Pretorius) en spreker (Johan Wolfaardt, Kurator President Pretorius Museum)
Gratis middagete
Bring eie stoele en eetgerei
Kampeerders welkom vanaf 15 Desember
Vir navrae skakel 083 627 1177, 076 151 5538 of 082 852 7334 of 082 786 5835.
Donasies is welkom.
NG Moedergemeente Parys:
16 Desember
09:20 – Vlaghysing en kranslegging
09:30 – Erediens



