School
Parys Primêr kry erkenning op distriksvlak
Baie geluk aan die skool, sy personeel en beheerliggaam

Parys Primêre skool het tydens die Fezile Dabi Distrik se Well Done funksie vir laerskole kon wegstap met verskeie toekennings. Hieronder is ‘n tweede plek vir beste prestasie in huistale, en ‘n vierde posisie vir prestasie in sosiale wetenskappe.

Die skool se beheerliggaam het by die toekenningsfunksie erkenning gekry vir die voorsiening van goeie gesondheid, veiligheid en vereiste sekuriteitstandaarde, asook vir goed onderhoude infrastruktuur en skoon fasiliteite.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



