Local newsSchool

Parys gereed vir semi-finale rugbystryd

Parys spog met twee van sy rugbyspanne wat nou in die semi-finaal van die Verseker Noordvaal-beker sal kragte meet.

Beide Hoërskool Parys se o.15 en eerste rugbyspanne het vroeër vandag geseëvier in die Verseker Noordvaal-beker Afdeling 4 kwartfinaal, en dring nou deur na die semi-finale uitdun.

Vandag se uitslae teen Hoërskool Schoonspruit het so gelyk:

o14 Parys verloor met 57-8 teen Schoonspruit

o15 Parys wen 38-19 teen Schoonspruit

Eerste span Parys wen 51-0 teen Schoonspruit

Hoërskool Parys se eerste span ligakampioene. Foto: Verskaf
Hoërskool Parys se eerste span Foto: Verskaf
Parys se o15's waar hulle vanoggend op die veld gedraf het vir die kwartfinaal. Foto: Verskaf
Parys se o15’s waar hulle vanoggend op die veld gedraf het vir die kwartfinaal. Foto: Verskaf
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button