News

Provinsiale kragmeting lê voor vir gimnaste

Die klub het reeds vanjaar aan twee nasionale kompetisies en drie klubkompetisies deelgeneem, en altesaam 33 goue, 33 silwer en 22 bronsmedaljes verower.

Negentien gimnaste van Parys 20 FOUR 7 Trampolienklub is hard aan die oefen vir hulle volgende provinsiale trampolien-kompetisie wat op 26 Augustus in Bloemfontein plaasvind.

Charmain van Niekerk en Star Mapeka, afrigters van die klub hoop om volgende jaar meer van hulle gimnaste tot op provinsiale vlak te laat meeding. “Ons het groot planne vir al ons gimnaste,” sê hulle.

Die klub het reeds vanjaar aan twee nasionale kompetisies en drie klubkompetisies deelgeneem, en altesaam 33 goue, 33 silwer en 22 bronsmedaljes verower.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button