News

Waar dit uitgedeel is, is warmte gebring hierdie winter

Omgeehande maak 'n verskil vir hulle in nood

Dankie vir elke hand wat help brei of hekel het aan die 60 stelle handskoene, mussies en serpe wat deur Anna Patat uitgedeel kon word in die dorp aan hulle wat daarsonder was in hierdie winterkoue.

Van die omgee-pakkies is aan bome gehang om te neem – gratis  wie ookal behoefte gehad het daaraan. Ander is uitgedeel of deur Vrystaat Versorging in Aksie (VVA) versprei. Waar dit ontvang is, is ‘n verskil gemaak in jou gemeenskap.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button