Local newsNews

Kuns van patroon-ontwerp geleer

Die vroue kom weer op 12 November bymekaar. Gaste is welkom om te kom saam kuier.

Linda Kruger het die kuns van patroonontwerp met vroue van die plaaslike Vroue Landbou Unie-tak gedeel tydens die vereniging se Oktober-saamkuier. Die tema van die oggend was naaldwerk, en daar is baie by Linda geleer.

Die vroue kom weer op 12 November bymekaar. Gaste is welkom om te kom saam kuier.

Vir navrae skakel Annatjie Dreyer by 082 464 0204, of Bernadet van der Ende by 082 474 0304.

VLU-kitswenk: Gebruik die handige wenk om jou dreine skoon te hou: 2 eetlepels koeksoda + 1 koppie asyn. Gooi dit in die drein, wag vir 30min. Gooi baie kookwater in en siedaar – jou drein is skoon.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button