Entertainment

Wen dubbelkaartjies vir dié Aardklop produksie

“Stick with me, baby. Ek kan nie belowe dat ek jou famous sal maak nie. Maar jy sal fun hê langs die pad”. Mart se opwindende, maar ook ontnugterende inisiasieproses begin met hierdie woorde van haar rebelse kamermaat. Die traumas van grootword, swangerskap en selfmoord word geplaas teen die agtergrond van die 70’s se politieke …

“Stick with me, baby. Ek kan nie belowe dat ek jou famous sal maak nie. Maar jy sal fun hê langs die pad”.

Mart se opwindende, maar ook ontnugterende inisiasieproses begin met hierdie woorde van haar rebelse kamermaat. Die traumas van grootword, swangerskap en selfmoord word geplaas teen die agtergrond van die 70’s se politieke leuens, en die verminking van jong mans in die grensoorlog.
‘n Produksie vir elke ma, dogter en die mans in hulle lewens.

Met: Cintaine Schutte Teks: Francois Toerien na die roman deur Marita van der Vyver. Verhoogbestuur: Lize van Rooyen. Klankbaan: Schalk Joubert. Regie: Nicole Holm. Vervaardiger: Arena Produksiehuis.

Die Herald gee dubbelkaartjies vir die produksie weg.

Om te wen, stuur jou naam, van en selfoonnommer na marianke.saayman@media24.com voor 16:00 vandag (23 September) wanneer ons die gelukkige wenners gaan trek. Die onderwerp van die e-pos moet wees: “Aardklop dinge”.

Opskud! Tyd is min!

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button