Photo GalleriesSchool

Noord-Vrystaat hier kom ons!

Parys-atlete beste in Fezile Dabi-streek

Vir die eerste keer sover bekend is Parys se skitter atlete na afloop van die Vaalrivier-atletiekbyeenkoms  bekroon as die skool wat die beste prestasie in die Fezile Dabi-streek gelewer het.
Nie minder nie as 39 van die skool se atlete het na afloop van die byeenkoms deurgedring na die Noord-Vrystaat atletiekkampioenskappe wat môre, Saterdag 23 Februarie in Sasolburg gehou word.
Hierdie is ‘n bewys dat harde werk beslis beloon word en is daar al sedert die Desember-vakansie baie hard geoefen.

Ons hou styf duim vas vir ons atlete!

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button