Local newsSport
Seunstennisspan wen Buffelspoort-toernooi
'n Trotse prestasie wat deur hierdie tenisspelers behaal is.
Hoërskool Parys se eerste seunstennisspan het die Buffelspoort-toernooi gewen nadat hulle Eldoraigne in die finaal met
21-16 verslaan het. ‘n Skitterende prestasie nadat daar teen sterk mededingers van groot skole
kragte gemeet is.

Swardt Foto: Verskaf
Die dogters eerste span het sesde geëindig na afloop van die toernooi nadat hulle met net een pot in die semi-finaal uitgeval het.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



