School

Skitter uitslae vir dié Parysenaars by SA swemkampioenskappe

Bay-Linn en Cay-Dinn Oelofse het vir die Vrystaat-span aan die SA swemkampioenskappe deelgeneem waar Bay-Linn ‘n 3de plek vir die 400 m vryslag behaal het, ‘n 4de plek vir die 200 m vryslag, en ‘n 9de plek vir die 100 m vryslag. Cay-Dinn het ‘n 2de plek vir die 50 m borsslag verower, ‘n 3de …

Bay-Linn en Cay-Dinn Oelofse het vir die Vrystaat-span aan die SA swemkampioenskappe deelgeneem waar Bay-Linn ‘n 3de plek vir die 400 m vryslag behaal het, ‘n 4de plek vir die 200 m vryslag, en ‘n 9de plek vir die 100 m vryslag.
Cay-Dinn het ‘n 2de plek vir die 50 m borsslag verower, ‘n 3de plek vir die 100 m borsslag, ‘n 4de plek vir die 200 m borsslag, en ‘n 9de plek vir die 200 m IM.
Albei is leerders van Hoërskool Parys.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button