Sport

Pro Beers bewys hulself as die ‘pro’s’ op die rolbalbaan

Die Rolbal Besigheidsliga het oor jare baie gewild geword in Parys en die kompetisie al strawwer.

Parys Rolbalklub se 2023 besigheidsliga eerste sessie het goed afgeloop. Dié kragmeting het oor jare ‘n gewilde instelling geword.

Die finaal van die liga is verlede Dinsdagaand gespeel, en die 16 spanne het mekaar behoorlik die stryd aangesê. Goeie rolbal is gespeel, maar die uiteindelike wenners was die span van Pro Beers, met NG Suid tweede, en die Rolling Stones derde.

Die Pro Beers wenspan

Die span van NG-Suid. 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button