
Daar sal vanoggend om 10:00 nog ‘n sluishek by die Vaaldam toegemaak word wat dan sal beteken dat net nog 1 sluis dan oop sal wees.
Die Vaaldam is tans 101,24% vol met invloei teen 103,78 kubieke meter per sekonde en uitvloei teen 247,2 kubieke meter per sekonde. Geen reën is in die Vaaldam se opvangsgebied gemeet nie.
Barrage staan nou op 98,03%.
Bloemhofdam is 100% vol met uitvloei teen 1 042 kubieke meter per sekonde.


At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



