
Oral in die dorp sien jy huise met pragtige Kersliggies, maar dit is veral die Garden Art Kwekery se prag liggies in Noorderstraat, en die kersliggies by Hannes en Salome de Milander by Sally Martin Park, wat vanjaar die aandag trek. As jy van nog adresse weet met mooi kersliggies laat weet vir ons.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Stay in the know. Download the Caxton Local News Network App here.